<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>66</tempo>
<time_sig>4/4 S 031</time_sig>
<presentation>F G A</presentation>
<title>Lied Vier ses vier</title>
<lyrics>[V1]
.F                         Bb
 O Heer my God as ek in eerbied wonder
.         F     C           F  (C)
 En al U werke elke dag aanskou
.            F                  Bb
 Die son en maan, die aarde, sterre, wolke,
.           F    C          F    (C)
 Hoe U dit elke dag so onderhou...

[C1]
.               F          Bb         F
   Dan moet ek juig, my Redder en my God!
.              Gm  (C)              F (C)
   Hoe groot is U, ... hoe groot is U!
.                F      Bb                F
   Want deur die hele skepping klink dit saam
.               Gm     C     F  ..... (F - G)
   Hoe heerlik Heer U grote Naam!_____

[V2]
.             G                  C
 Ek sien die veld - die bosse, berge, vlaktes
.             G         D                G  (D)
 Ek hoor hoe fluister grasse, stroom en wind
.           G                    C
 O Heer, U sorg vir klein, vir groot, vir alles
.           G      D             G  (D)
 en U sorg dag na dag vir my, U kind.

[C2]
.               G         C           G
   Dan moet ek juig, my Redder en my God!
.               Am  (D)             G (D)
   Hoe groot is U, ... hoe groot is U!
.                 G     C                 G
   Want deur die hele skepping klink dit saam
.               Am      D    G  ... (G - A)
   Hoe heerlik Heer U grote Naam!___

[V3]
.A                           D
 U maak ons deel van al U grootse werke.
.            A          E             A  (E)
 U laat ons bid, Heer, dat U ryk mag kom.
.          A               D
 En kom U weer, in heerlikheid op wolke,
.            A  E           A  (E)
 maak U volkome nuut U eiendom.

[C3]
.               A        D            A
   Dan moet ek juig, my Redder en my God!
.              Bm  (E)              A (E)
   Hoe groot is U, ... hoe groot is U!
.                A      D                 A
   Want deur die hele skepping klink dit saam
.              Bm      E     F#m
   Hoe heerlik Heer U grote Naam!
.              Bm      E    D Dm / A
   Hoe heerlik Heer U grote Naam!</lyrics>
<key>F</key>
<aka>Hoe groot is U</aka>
</song>